Ons stel graag ons Afrikaanse kliënte in kennis dat die Afrikaanse boek nie dieselfde as die Engelse boek is nie. Laasgenoemde is die volledige weergawe en is baie meer omvattend.

GO NATURAL Wisdom for Healthy Living bied die volgende verbeteringe en ekstra inligting:

  1. Johan se volledige Herstel en Ontgiftingsprotokol asook ander behandelingsprotokolle wat oor 40 bladsye strek.
  2. Foto’s van Dr Weston A. Price se studies in die 1930’s wat baie insiggewend is.
  3. Foto’s en voorbeelde van X-strale wat die leser veel meer bemagtig om veilige besluite te neem rondom biologiese tanddeelkunde.
  4. Tien bladsye oor kanker en advies rondom die kondisie.
  5. Sestien ekstra resepte.
  6. Veel meer inligting en verwysings regdeur die teks.
  7. ‘n Index.
  8. Meer as 4,000 van die Engelse boeke is versprei en is in sy derde druk.
  9. Die boek is reeds in die tweede uitgawe verbeter en opdateer.
  10. Dit lees veel makliker want dit het ‘n baie goeie en omvattende inhoudsopgawe om makliker deur die boek te navigeer en soek.

Let asseblief daarop dat ons nie meer die Afrikaanse boek verkoop nie.


    



 

Newsletter